hello Boere - Hosting (Gasheer) dienste
Hello Boere - Top Internet Dienste ...
Afrikaans
Begin
Kontak Ons
Top Skakels

HelloNet Groep

afrikaans

HelloNet  -  Bewys weereens dat hulle poog om kliente met die beste moontlike diens te beloon. Die Afrikaanse werf is op die oomblik die suiwerste wat hulle kan offer vir ons boere wie grotendeels Afrikaans sprekend is.
Hosting Hello BoereDie huidige probleem is dat alhoewel die WWW (World Wide Web) alreeds baie jare bestaan; het Afrikaanse rekenaar terme grotendeels agtergebly. Taalkundiges het dit blykbaar nooit nodig gevind om doelgewis unieke terme vir rekenaar taal te skep nie. Almal gaan dus maar voort om die Engelse woorde te gebruik, soms in Afrikaanse konteks en spelling; en om sodoende, wat eens op 'n tyd 'n mooi suiwer taal was, nog verder te verkrag met die "slang" wat nou 'n groot deel van ons daaglikse gesprek geword het.
HelloNet  -  is nie taalkundiges nie. Maar hulle vind dit ondraaglik om voort te bou op die verkeerde gebruik, en uitbouing van ons taal. Hier poog hulle dus om die beste Afrikaanse terme beskikbaar te gebruik. Die meeste het hulle self geskep - en die terme sal so bly totdat een of ander taalkundige lus voel om sy kant te bring ... Hier, in vloeiende teks, volg die Engels / Afrikaanse Internet terme soos dit op hierdie werf gebruik word :~~~~ s Please activate Java...

HelloNet Groep

welkom

HelloNet  -  verskaf alle nodige dienste teen laë koste.     ons; Ons is altyd gereed om vraë te beantwoord, hopelik tot volle bevredenheid!

hello-oui.za.org HelloNet  -  verskaf vinnige analoog en digitale skakeleenheid pakette, wat stabiele internet koppelings verseker. Kontrakte begin teen 'n laë  R76.00  per maand, en elke pakket bevat ten minste drie "pop3" rekeninge vir u gebruik. U kan ook jul eie domein registreer en jul gekose, besigheids of plaasnaam gebruik as u eie persoonlike epos adres naam. Dit alles sonder enige ekstra kostes*  Klik die  Internet  skakel op die navigasie balkie vir verdere informasie.

HelloNet  -   sal u webwerf berg ongeag die grote daarvan, teen  R44.00** per maand, met al ons ekstra dienste ingesluit. Ons ontwerp, bou, en diens webwerwe teen baie redelike koste. Ons sal bestaande werwe na ons bedieners oordra sonder addisioanele koste vir die klient.***

HelloNet  -  vernote en ander diens verskaffers, bied verskeie addisionele dienste aan, om u internet aktiwiteite the vergemaklik. Besoek ons oudste webwerf vir meer besonderhede.

hello-africa hello-africa hello-africa hello-africa hello-africa hello-africa

* Die koste van die werf sal deur  HelloNet  gedra word indien die klient vir twaalf maande vooruit betaal. Die verkose naam is afhangend van die beskikbaarheid daarvan op die internet ...
** Die laë maandelikse bergings koste is net beskikbaar vir kliente wie vir een van ons epos pakkette inteken, soos op hierdie werf aangebied ...
*** Die jaarlikse registrasie fooie is, in meeste gevalle, betaalbaar wanneer 'n perseel na 'n ander diensverskaffer oorgeplaas word. Hiedie koste sal ook deur  HelloNet  gedra word indien die klient vir twaalf maande vooruit betaal ...

HelloNet Groep

kontak ons

posbus 1671  -  oudtshoorn  -  6620  -  suid afrika
foon buiteland  -  +27 44 272 67 76   :   binneland  -  044 272 6776

kontak epos adresse :  
hello.za.net

Skutmuur Dienste

weet julle?

HelloNet  -  kan vir 'n klient 'n  skutmuur bediener  :  ontwerp en bou. Die sekuriteit sal verseker dat belangrike data nooit weer aan  virus   en  gemorspos  aanvalle blootgestel word nie. So 'n systeem verseker dat die verbruiker totale beskerming geniet, met die wete dat sy rekenaars  onsigbaar  op die internet is. Doeltreffend en bekastigbaar vir persoonlike en besigheids gebruik. Alle benodige harde en sagteware word verskaf. Kontak ons per     vir meer besonderhede ...

Ons sal dit Waardeer indien u...

ons sal aanbeveel

verskaf die besonderhede hieronder gevra en
klik die versend knoppie

jou naam: benodig
jou epos:benodig
een of meer vriende se epos adresse hier asseblief...
epos adres:benodig
epos adres:
epos adres:
U vriendelike versoek aan 'n vriend of drie om ons webwerf te besigtig word automaties deur ons bedieners gestuur. U naam veskyn daarop, sodat hulle sal weet wie om te bedank - baie dankie!
aanbevelings skript geskryf deur   Steve Dawson


Vriende en Vennote

skakels na hul webwerwe

twhosting  -  Lank reeds in besigheid met goeie ondervinding en van die beste pryse beskikbaar. Ons verkaf alle internet dienste, insluitende handel en herverkoop pakette. Die moeite werd,  klik hier  vir 'n vinnige besoek ...

Hello Suid Afrikahello-oui.za.net  -  Die spieëlbeeld van hierdie webwerf vir die gebruik van ons  Engelse  bevolking. Spoedig sal daar ook weergawes in ander landstale beskikbaar wees. Om na die engelse werf te gaan klik die koppel  Prefer English,  regs in die navigasie balk. ...
hello.co.za  -  Ons herbou, en skep 'n nuwe internet poort. Hou hierdie spasie dop; gou sal alle persone betrokke in die toerisme besigheid hul dienste aan miljoene belangstellendes wereldwyd, deur middel van 'n totale nuwe konsep, kan aanbied. Hierdie webpoort sal nie "kliente" aanvaar nie. Alle betrokkenes sal lede wees! As sulks sal u alle moontlike dienste op die internet beskikbaar sonder "eksta" kostes kan gebruik en geniet ...
thandi.za.net  -  Veskaf 'n besondere, en baie belangrike diens deur die webwerwe van kliente, wereldwyd, aan talle  soekenjins.  voor te stel. Hier leer u die belagrikheid daarvan om te verseker dat almal u besondere webwerf sal vind.  Thandi  -  is uniek in die sin dat geen ander diensverskaffer tans hul prys en vlak van diens kan ewenaar nie.  klik hier  om hierdie belangrike diens te gebruik ...

idigital.za.org  -  Ontwikkelaars, Argitekte, projekbestuurders en Eienaars. Besoek hierdie werf indien dit beplan word om 'n reeks van hoë gehalte televisie en/of sateliet dienste te installeer, enige plek in Afrika! Die hoof van hierdie maatskappy staan gereed om u enige plek to ontmoet om die installasie van dienste te bespreek; teen van die beste pryse beskikbaar.
klik hier  om hul webwerf te besoek ...

comptraders.net  -  Hierdie veskaffer van rekenaar benodighede is aan ons bekend omdat ons self hul dienste gebruik. Hulle is reg om u te bevredig teen die beste pryse en diens beskikbaar. Die besigheid is gevestig in George, Weskaap - maar kan benodighede verskaf enige plek in Suid Afrika.

Internet Studio Suite  -  Is saamgestel deur sommige van die beste, prys-wenende Trellian sagteware saam te "bondel" in een pakket. Ons vra om verskoning vir die Engelse program name hieronder. Daar is ongelukkig nog 'n groot leemte in die Afrikaanse taal insover dit die internet terme en name betref. Om hirdie fantastiese pakket te bestel  -  klik hier!

CodePad SiteMapper
SiteSpider Trellian FTP
Trellian WebPage Pro WebSafe
WebTidy ButtonFactory
ImageMapper CeComm Store
SpellChecker Trellian Traceroute
ROI Calculators Trellian Toolbar

hello-africa hello-africa hello-africa hello-africa hello-africa hello-africa

Ons sal meer skakels, na interesante webwerwe op hiedie blasy vertoon in tyd. U is welkom om voorstelle aan ons te stuur in hierdie verband. Stuur idees aan     ...


twhosting twhosting internet services ISP and hosting services free services twhosting internet services twh marketing and submission services