Algemeen 56k Analoog ISDN-ADSL Bestel nou |
Skakeleenhede en...epos dienste
56k analog skakeleenheid - Bo en behalwe 'n modem; het 'n verbruiker ook 'n skakeleenheid nodig om toegang tot die internet te bekom. Eenhede deur ons verskaf, teen skaflike lae prys - sluit u eie persoonlike webtuiste in - lees meer laer-af op hierdie bladsy. Internet Toeganganaloog eenhede
56k Analoog skakeleenhede - is beskikbaar teen van die laagste maandelikse koste beskikbaar - en dan nog ook met dienste ingesluit wat gewoonlik heelwat meer sal kos ... hello-afrika hello-afrika hello-afrika hello-afrika hello-afrika hello-afrika
* - Net webtuistes van die landsgroep za.net of za.org is huidiglik vry. Internet Toegangisdn & adsl
(ISDN) skakeleenhede - hello-afrika hello-afrika hello-afrika hello-afrika hello-afrika hello-afrika
(ADSL) skakeleenheid - Nog nie in alle dorpe in die platteland beskikbaar nie, maar neem vinnig toe. |

Hello Boere - Top Internet Dienste ...


Oorweeg wat
Ons internet skakeleenheid dienste is van die beste en laagste. Telkom (huidiglike alleen verskaffer) verskaf twee lyne met 'n (ISDN) kontrak. U kan dus 'n telefoon gesprek voer, of 'n faks ontvang, terwyl die rekenaar aan die internet gekoppel bly. Die hoë op en aflaai spoed, maak hierdie eenhede baie doeltreffend en populêr vir diegene wat baie werk op die net doen ...
(ADSL) Modems is nog taamlik duur, en die maandelikse kostes kan ook as "duur" beskou word vir sommige verbruikers. Soos u kan sien - die koste van die skakeleenhede is taamlik hoog ...