hello Boere - Hosting (Gasheer) dienste
Hello Boere - Top Internet Dienste ...
Afrikaans
Berging
Bestel nou!
Oorplasing

Internet Webtuistes

oorsig van dienste

Sonder die skakeleenheid diens  -  Ons alomvattende berging diens is eenvoudig en maklik om te verstaan. Ons maak die stelling omdat alles wat u verwag van 'n stabiele betroubare Linux platform, is ingesluit as standaard in hierdie pakket. Die grootte van die webwerf is nie belangrik nie, Dit maak nie saak of 'n paar bladsye gebruik word om "Stamper" die Kampion Bul te bemark, en of die werf 50 bladsye bevat nie. Ons maandelikse fooi bly konstant, tensy ongewone las op hulpbronne geplaas word; wat selde of ooit gebeur.
'n paar Super eienskappe - vir net R95.00 per maand...
hello.co.za

vang alles:epos kenmerk
beskikbaar:epos rekeninge
onbeperkte:responseenhede
kontrole:nog veel meer eienskappe
ingesluit:'MySql' databases beskikbaar
onbeperkte:bandwydte indien verantwoordelik verbruik
toegang:vir 'FTP' en 'FrontPage' werktuie
ingesluit:'spam-assassin'  bedienerskant  beskerming
beskikbaar:'Cpanel' kontrole paneel vir u gebruik

As deel van 'n skakeleenheid pakket  -  Indien enige een van ons skakeleenheid pakkette gebruik word, kry die verbruiker 'n  groot afslag  op die bogenoemde berging pakket.
Geniet albei; Die fantastiese skakeleenheid pakket met  3*  epos rekeninge ingesluit, plus die berging van 'n webwerf vir 'n baie  laë  maandelikse tarief. Klik die web berging skakel links bo vir meer ...

hello-afrika hello-afrika hello-afrika hello-afrika hello-afrika hello-afrika

* Kontak ons gerus indien u meer as net drie epos adresse benodig.  HelloNet  staan altyd reg om sy kliente tegemoet te kom net waar ons kan, indien die versoek nie ontmoontlik is nie ...

Internet Webtuistes

webwerf informasie

Webwerf berging, sonder 'n skakeleenheid  -  Dit sal moeilik wees om 'n gelykstaande bergingsdiens (hosting service) in kwaliteit, betroubaarheid en redelike prys, in Suid Afrika op te spoor.

hello.za.net

HelloNet  -  sal u webwerf berg, ongeag die grootte, teen 'n laë R95.00 per maand. Ingesluit is 3* epos, pop3 posbusse. Indien ons die werf ontwerp sal dit ook voorberei word vir soekenjin 'spiders'  -  om 'n hoë soekenjin rang moontlik te maak ...

Webwerf berging, ingeslote 'n skakeleenheid  -  Ons voorsien 'n aansienlike afslag op die webwerf gergings fooi indien die klient ook een van ons skakeleenhede gebruik. Geniet albe en betaal net  R44.00  per maand vir die berging van u webwerf. 'n Besparing van amper  49% ...

Webwerf bemarking  -  Dit is onnodig om 'n webwerf aan honderde soekenjins voor te stel, as die besigheid net in Suid Afrika, vir binnelandse publiek, bedryf word. Dit is dan genoeg om werf voorstelling aan net twee of drie enjins voor te lê. Maar wanneer 'n besigheid se kliente grootliks uit oorsese besoekers bestaan, soos byvoorbeeld 'n gastehuis aan die kus, benodig dit 'n ander benadering, wat baie meer enjins en werk insluit. Fooie vir die soort werk word dus nie gewoonlik as 'n vaste eenmalige bedrag vertoon nie. Kotasies moet dus gewwonlik aangevra word. Daar is wel een of twee uitsonderings. 'n suster maatskappy spesialiseer in die soort werk.  Besoek  hulle gerus ...

Optimale web bladsye  -  Web bladsye moet optimale voorbereiding ontvang om soekenjin  goggas  te oortuig dat hulle die werf hoog moet aanskryf in hul spesifieke engins. Dit is 'n mors van geld indien voorbereiding nie gedoen wrd nie. wnneer  HelloNet  'n werf ontwerp en bou, word die voorgereiding automaties, vir elke bladsy, gedoen ...

Internet Webtuistes

sluit hier aan!

Berging (Hosting) - met of sonder 'n skakeleenheid  -  Verskaf asseblief die informasie soos versoek in die form hieronder. Ons benodig dit om die regte pakket vir u te registreer. Gebruik die  oorplasing  skakel in die linkerkantse spyslys (menu), indien u reeds 'n webwerf het, wat u graag na  HelloNet  se bedieners will oorplaas ...

hello-afrika hello-afrika hello-afrika hello-afrika hello-afrika hello-afrika

Selekteer vanuit die teks-kassies hieronder; 'n skakeleenheid van u keuse, of los soos angetoon indien die item nie benodig word nie.
Selekteer die webtuiste naam "stertjie" (domain name extention) soos getoon ...

skakeleenheid kies 'n land-stertjie

Verskaf u gewenste webtuiste naam, en vekieslik ook 'n twede en derde keuse  -  in die drie "kassies" hieronder. Ons sal eers u goedkeuring vra voordat ons 'n naam registreer wat nie u eerste keuse was nie. Hou die naam so kort as moontlik indien enigsins moontlik. Of deel die naam in twee en gebruik 'n "koppel teken" tussen, om die lees daarvan te vergemaklik. As voorbeeld  :  hierdie werf  -  hello-oui ...

keusealt1alt2

Verskaf persoonlike, woon / werks gegewens asseblief. Betalings informasie sal apart aan u gestuur word.

naamepos adres
pos adres poskode
stad of dorplandfoon en kode

Lees en bevestig aanvaarding van ons diensvoorwaardes asseblief. Die inligting aangaande ons dienste sal ook waardeer word.

Ek erken aanvaarding van die  HelloNet  voorwaardes : 
Mag ons u inlig aangaande nuwe dienste?.. ja nee
Wat dink u van ons webwerf... baie goed goed treurig
is navigasie... maklik nie maklik nie moelik
Enige iets anders op die hart?


Internet Webtuistes

versoek 'n oorplasing!

Transfer my domain  -  Verskaf asseblief die informasie soos versoek in die form hieronder. Ons benodig die inligting vir die oorplasing van die webtuiste, vanaf die bediener van u hidige diens verskaffer. Neem kennis dat u rekening op datum, insover dit die betaling van fooie betref, moet wees, om te verhoed dat die huidige diens verskaffer die oorplasing weier ...

hello-afrika hello-afrika hello-afrika hello-afrika hello-afrika hello-afrika

Verskaf die webtuiste naam, ingeslote die "land-stertjie"  -  in hierdie formaat
webtuiste.com  in die eerste "kassie" asseblief. Verskaf dan die webtuiste bruiknaam, asook die slotwoord, in die daaropvolgende twee kassies. Die toegangs-informasie word benodig indien dit verlang word dat  HelloNet  die webwerf na hul rekenaars moet oordra. Om die werf af te laai is verkieslik omdat dit moontlik is dat data verlore mag gaan ten tye van die werf oorplasing. Die klient mag hierdie items ignoreer indien hulle die werf reeds op hul eie rekenaars het, en weer self sal oplaai, sodra die oorplasing voltooi word ...

webtuistebruiknaamslotwoord

Enter your personal details please. Payment information will be sent to you under separate cover.

name email address
postal addresscode
city or towncountryphone plus code

Lees en bevestig aanvaarding van ons diensvoorwaardes asseblief. Die inligting aangaande ons dienste sal ook waardeer word.

Ek erken aanvaarding van die  HelloNet  voorwaardes : 
Mag ons u inlig aangaande nuwe dienste?.. ja nee
Wat dink u van ons webwerf... baie goed goed treurig
is navigasie... maklik nie maklik nie  moelik
Enige iets anders op die hart?


twhosting twhosting internet services ISP and hosting services free services twhosting internet services twh marketing and submission services